Wat is op die agterkant van jou besigheidskaartjie?

Hoekom moet jy iets op die agterkant van jou kaartjies laat druk?

Indien jy nie jy nie die agterkant van jou besigheidskaartjie gebruik nie, is jy besig om waardevolle advertensiespasie onbenut te laat. Dit is 'n goedkoop metode om 'n kliënt se aandag te trek en te hou.

Om agterop iets te laat druk laat hom moontlik vinniger na jou toe terugkom as wat andersins die geval sou gewees het.

Hier is 'n paar idees van inligting vir die agterkant van jou kaartjie:

We have designed some beautiful cards.

Slideshow busines card image 1 Slideshow busines card image 2 Slideshow busines card image 3 Slideshow busines card image 4 Slideshow busines card image 5 Slideshow busines card image 6 Slideshow busines card image 7 Slideshow busines card image 8 Slideshow busines card image 9 Slideshow busines card image 10 Slideshow busines card image 11

Hoeveelhede en Pryse

Die mees populere aanvraag vir kaartjies is gewoonlik in hoeveelhede van 500 en 1000 identiese kaartjies, volkleur voor en swart en wit agterop, met 'n dubbel laag UV Vernis voorop.

Pryse is as volg:
Alle pryse sluit BTW in.

Druktyd en aflewering

Normaalweg word kaartjies twee keer 'n week gedruk, op Woensdae en oor 'n naweek, verkieslik Saterdag. Dit los genoeg tyd vir die kaartjies om behoorlik droog te word, voordat dit vernis word. Die kaartjies word dan 'n dag later 'n dubbellaag vernis en weer oornag gelos om behoorlik droog te word, voordat dit gesny en verpak word. Die kaartjies is gewoonlik Dinsdae en Donderdae reg vir aflewering.

In Gauteng, lewer ons so gou as moontlik af, terwyl die ander bestellings dadelik deur Speed Services koerier word. Dit kan dan van Woensdag tot Saterdag of somtyds Maandagoggend by jou naaste poskantoor toonbank afgehaal word.

Indien jy enige inligting op hierdie bladsy snaaks, interessant, opvoedkundig of behulpsaam gevind het, gee ons asseblief 'n +1, 'n laaik en 'n twiet.
Baie dankie.